Medios Marketing Communications het onlangs 'n vennootskap met Skaapstad, die populêre strokiesprent, gesluit. Medios gaan die Skaapstad webwerf en aanlynwinkel, alle skakelwerk, sosiale media en bemarking behartig.